Hier is die nuutste baba foto's wat by my aangekom het van die trotse moedertjies af... En as als goedgaan kan ek dalk binnekort die Van Dykie-in-wording (nie myne nie!!) ook wys..!!
Hier is Donné en Junné...
En baba Olivia Ferreira.. Gebore op 17 April 2007 - Geluk Leandra en Willie!!











