Ek't vandag Bebo ontdek... 'n Interessante website, waar jy ook jou eie blog en dinge kan skep... Maar die coolste vir my is dat jy quiz's kan opstel, en jou vriende kan dit dan invul. Die resultate word ook na die opsteller toe ge-email...
So gaan loer gerus na my ander plekkie op Bebo by
*c*









No comments:
Post a Comment