Seker tyd dat ek weer aandag aan my blog skenk... My nuutste tydverdryf? Digital scrapbooking! So here goes..

Sunday, January 25, 2009

Catalina Mini Kit

Ek het die fantastiese Catalina mini kit van Christy Skaggs gebruik vir die Januarie bladsy van 'n kalender wat ek gemaak het. Is hierdie kit nie pragtig nie?
Die foto's van links na regs: (1) My ouers met ouboet se dogtertjie Yazelle, (2) Thomas (ouboet), Yoliza (skoonsus) en Yazelle, (3) My ma se ma en Yazelle.

~ I used the fabulous Catalina mini kit by Christy Skaggs for the January page of a calendar I made.
Isn't the kit just too gorgeous?
Photo's from left to right: (1) My parents with my niece Yazelle (2) My eldest brother Thomas with his wife Yoliza and daughter Yazelle (3) My mom's mom with Yazelle.~

Credits:

Template: Template 274 - Andrea Gold

Kit: Catalina mini kit - Christy Skaggs

Font: Freeze!



1 comment:

Unknown said...

helllooo! het daai blinkie by kim b gevat net toe ek my blog begin het. ek dink op daai stadium was dit omtrent al wat ek op my blog gehad het, hahahahahaa!! ons praat weer, ek stuur groete hier uit 'n vreeeeeeslike nat durbs uit,
mel xxxxxxxx