Hierdie was vir nog 'n challenge, met 'n aanhaling oor die natuur.
My aanhaling was "Earth laughs in flowers" deur Ralph Waldo Emerson.
Ek het die foto's in Keukenhof, Nederland, geneem toe ons in April daar was. Die onderste foto is my ma en pa.
Credits:
Kit: Nature's Breath - GDS Collab Aug 08
Curled edge: Scrap Girls Curled Edges Embellisments
Fonts: "flowers" - Ravie; "laughs in" & journaling - Lucida Handwriting









No comments:
Post a Comment