Seker tyd dat ek weer aandag aan my blog skenk... My nuutste tydverdryf? Digital scrapbooking! So here goes..

Wednesday, July 30, 2008

Voorraad


Wat 'n dag... Voorraad dag in Wellness. Ja, dis die VIGS kliniek waar ek werk. En ja, ek moet die voorraad bestel en ontvang en uitpak en uitgee en gebalanseerd hou.


Kyk nou net wat het my vandag getref....



...en hierdie is die "after foto's!! Met ander woorde baie aan die kant.. Dog ek deel dit met julle!

No comments: