
Callipygian = having beautiful or elegantly shaped buttocks
(soos die keer wat ons 30 seconds gespeel het, en ek nie kon verduidelik wie Mark Boucher nou eintlik is nie - die mooiste agterwêreld in onse krieketspan...!)
Allerlei stuff waarvan Christelle hou...
1 comment:
Ek sekondeer daai een, dis hoekom krieket so lekker is om te kyk :)
MiA
Post a Comment