Seker tyd dat ek weer aandag aan my blog skenk... My nuutste tydverdryf? Digital scrapbooking! So here goes..

Thursday, January 11, 2007

Welkom maters!!

Jip,

Welkom by Christelle se plekkie!!

(Dankie vir die idee, Tanile..)

Hier is waar al my maters kan kyk wat gaan aan in die lewe van Christelle (en haar ander maters) en 'n ou ietsie kan sê of deel met my...

Stuur vir my 'n mailtjie as jy ietsie wil byvoeg, dan sit ek jou by as 'n "author"...

So gaan groot!

C.

No comments: