Hoe groot is Jupiter?Al die planete in ons sonnestelsel kan binne-in die planeet Jupiter pas. Sy deursnit is 11 keer dié van die aarde en 20% meer as Saturnus s'n. Vir ander interessante feite en dinge oor Jupiter, gaan loer by http://pds.jpl.nasa.gov/planets/special/jupiter.htm.
Hoe groot is die son?
Redelik tot sterk massief. Dit bevat glo 99.8% van die sonnestelsel se totale massa. Dit sal meer as 1 000 000 (dis een miljoen) aardes vat om die volume op te maak.
Redelik tot sterk massief. Dit bevat glo 99.8% van die sonnestelsel se totale massa. Dit sal meer as 1 000 000 (dis een miljoen) aardes vat om die volume op te maak.
Nou laat my aardrykskunde (of watter vak dit ook mag wees..) my in die steek - is die son dan nie 'n planeet nie? Of val hy in 'n klas van sy eie? Wonder maar net....

No comments:
Post a Comment