Seker tyd dat ek weer aandag aan my blog skenk... My nuutste tydverdryf? Digital scrapbooking! So here goes..

Friday, November 14, 2008

Castel San't Angelo

Hierdie is 'n paar foto's van Castel San't Angelo in Rome. Dit was oorspronklik bedoel as 'n masoleum en toe's dit 'n fort en al sulke dinge. Hierdie "engele" staan langs die brug wat na die gebou toe gaan.

Ek het weereens Christy Skaggs se Fungo Green gebruik - ek's mal daaroor!

~Here are a few pictures of Castel San't Angelo in Rome. It was originally built as a masoleum and it was a fortress at some stage as well. The angels guard the bridge going to the building.

I used Christy Skaggs' Fungo Green once again - I simply love this kit!~


Credits:
Kit:
Fungo Green - Christy Skaggs
Template: Template set 15 - Doreen Stolz

Fonts: Castel San't Angelo - Engravers MT; Rome's Angels - Elise

Photobucket

No comments: