Seker tyd dat ek weer aandag aan my blog skenk... My nuutste tydverdryf? Digital scrapbooking! So here goes..

Sunday, October 26, 2008

Ambowife CT

Ongelooflik!! Ek's op nog 'n CT!! Belowe, dis die laaste ene vir nou... Ek kon net nie Tracy se CT weerstaan nie! Ek is mal (weereens) oor haar ontwerpe! Loer na haar winkel hier en haar blog hier.  Nou gaan hierdie plekkie van my darem maar PRAGTIG wees!!!

Unbelievable!! I'm on another CT!! Promise, this is the last one for now... I just couldn't resist Tracy's CT call - I (once again) love her designs! Have a look at her shop here and her blog here.  This little space of mine is going to be BEAUTIFUL now!!!

3 comments:

Tracy said...

Oh and I am so lucky to have you too Christelle. Thanks For the sweet words Hun!!
Hugs
Tracy aka Ambowife

Unknown said...

hellooo christelle! hoe gaan dit mater? so bly om te sien jy woeker in die scrappy wereld! ek is opgewonde vir jou!

dankie vir die besorgdheid, ek waardeer dit vreeeeeslik! geniet die ct en ek stuur vir jou liefde liefde liefde!

groete,
mel xxxxxxxxxx