Ek's vandag skoon deur die weer... Het eers 2h gaan slaap! En die oorsaak? Sundays at Tiffany's. Ek weeeeet ek moenie eers begin lees wanneer ek in die bed klim nie, want ek hou nie op voordat die boek klaar is nie! Maar dit was so 'n mooi storie, ek kon nie anders nie. So 'n goedvoel ene. Ek beveel dit beslis aan!
~I'm completely upside down today...Only went to bed at 2h! And the culprit? Sundays at Tiffany's. I totally know I shouldn't even start reading when I go to bed, because I just can't stop before my book's finished. But it was such a nice story, I couldn't help myself! Such a feel good one... I definitely recommend this one!~









No comments:
Post a Comment